VonWest | VonWest
VonWest is Dewald von Solms en Pieter West. Ek lewe vir Jou is hulle eerste groot treffer op hulle debuutalbum – VonWest, tans landwyd beskikbaar op CD en “Download”.
Lize Beekman | Ek het jou lief
Dié sangeres en liedjieskrywer se nuwe solo-album, die eerste in drie jaar, is pas vrygestel.
Ek Het Jou Lief is ‘n ware vertoonkas vir Lize se talent en haar liefde vir musiek.